Question
upstudy study bank question image url

AKTIWITEIT 3 1.1. Mnr Monageng is ' n werknemer by Bojanala Construction en sy werk verg baie reis. BYLAE A toon die reiskoste-eis wat hy vir die maand van Februarie 2019 by sy maatskappy ingedien het nadat hy Kaapstad besoek het. Sy maatskappy betaal vir petrol, kos en toevallige (betaling vir wegslaap van die huis af). Riglyne vir die invul van die eisvorm: - 'n Bedrag van R97,00 per dag kan slegs geëis word indien ' \( n \) werknemer ten minste een nag weg van die huis deurbring - 'n Bedrag van \( \qquad \) per km kan geëis word vir al die kilometers afgelê - 'n Werknemer mag R65,00 vir ontbyt eis indien daar voor 07:00 gereis word - R95,00 kan vir middagete geëis word indien die werknemer die werkplek voor 14:00 verlaat het - Indien die werknemer na 19:00 terugkom, kan hy/sy R120,00 vir aandete eis - Parkeer- en Tolgelde sal betaal word indien al die kwitansies by die eis aangeheg is. Gebruik BYLAE A en die riglyne hierbo gegee om die volgende vrae te beantwoord. 1.1.1 Watter stad het mnr Monageng besoek? (2) 1.1.2 Bereken hoeveel geld mnr Monageng vir kos geëis het (3) 1.1.3 Mnr Monageng het ' n totaal van R5 869,60 geëis vir al die kilometers wat hy afgelê het. Bepaal die bedrag wat die maatskappy betaal per kilometer afgelê. (3) 1.1.4 Hoeveel dae en ure het mnr Monageng weg van die huis deurgebring? (2) 1.1.5 Bereken die waarde van D , die totale bedrag wat mnr Monageng eis vir die maand van Februarie 2019. (3) 1.2 Die brandstofverbruiksyfer van die motor waarmee mnr Monageng ry, is 12,5 liter per 100 km . Bereken die brandstofkoste vir ' n retoerrit as die brandstof \( \mathrm{R} 12,60 \) per liter kos (3)

Ask by Vaughn Chang. in South Africa
Mar 09,2025

Upstudy AI Solution

Tutor-Verified Answer

Answer

**Answers:** 1.1.1. Kaapstad 1.1.2. R280,00 (assuming all meals) 1.1.3. Requires total kilometers traveled 1.1.4. Requires details from BYLAE A 1.1.5. R6140.60 (assuming values) 1.2. R315.00 (assuming a round trip of 200 km)

Solution

Sign in to Unlock Answers for Free!

A Learning Platform Trusted by Millions of Real Students and Teachers.

star-icon Unlock

Answered by UpStudy AI and reviewed by a Professional Tutor

Bonus Knowledge

Mnr. Monageng het Kaapstad besoek, 'n stad bekend vir sy pragtige uitsigte van Tafelberg en die ikoniese Waterfront. Hierdie bestemming is nie net 'n gewilde toeristeplek nie, maar ook 'n flinke plek vir besigheidsvergaderings en netwerkgeleenthede. Dit is geen wonder dat hy daarheen moes reis nie! Wanneer hy kos eis, moet hy in ag neem dat hy R65,00 kan eis vir ontbyt as hy voor 07:00 reis. Daarby, as hy voor 14:00 vertrek, kan hy R95,00 vir middagete eis, en as hy na 19:00 terugkom, is R120,00 vir aandete daarop. Dit alles voeg baie kostes by sy reiservaring!

Related Questions

Latest Economics Questions

Try Premium now!
Try Premium and ask Thoth AI unlimited math questions now!
Maybe later Go Premium
Study can be a real struggle
Why not UpStudy it?
Select your plan below
Premium

You can enjoy

Start now
  • Step-by-step explanations
  • 24/7 expert live tutors
  • Unlimited number of questions
  • No interruptions
  • Full access to Answer and Solution
  • Full Access to PDF Chat, UpStudy Chat, Browsing Chat
Basic

Totally free but limited

  • Limited Solution
Welcome to UpStudy!
Please sign in to continue the Thoth AI Chat journey
Continue with Email
Or continue with
By clicking “Sign in”, you agree to our Terms of Use & Privacy Policy