Wanneer jy jou persoonlike waardes definieer, ontdek jy wat werklik vir jou D Goeie manier om dit te begin doen, is om te reflekteer op jou lewe - om te identifiseer wanneer jy regtig goed gevoel het, en regtig vol vertroue was en goeie keuses gemaak het Volg die stappe in hierdie artikel om jou te help om jou waardes te bepaal. Stap 1: Identifiseer die tye toe jy die gelukkigste was Vind voorbeelde van beide die skool en jou persoonlike lewe. Dit sal 'n mate van balans in jou antwoorde verseker. Wat het jy gedoen? Was jy saam met ander mense? Wie? Watter ander faktore het tot jou geluk bygedra? Stap 2: Identifiseer die tye toe jy die trotsste was Gebruik voorbeelde uit jou skool- en persoonlike lewe. Hoekom was jy trots? Het ander mense jou trots gedeel? Hoe? Watter ander faktore het bygedra tot jou gevoelens van selftrots? Stap 3: Identifiseer die tye toe jy die meeste vervul en tevrede was Gebruik weer beide die skool en jou persoonlike lewe. Watter behcefte of begeerte is vervul? Hoe en waarom het die ervaring betekenis aan jou lewe gegee? Watter ander faktore het bygedra tot jou gevoelens van vervulling? \( \qquad \) \( \qquad \) Stap 4: Bepaal jou belangrikste waardes, gebaseer op jou ervarings van geluk, trots en vervulling. Wervuling. algemene persoonlike waardes om jou te help om aan die gang te kom - en streef na ongeveer 10 topwaardes. (belangrike waardes) Soos jy hierdeur werk, sal jy vind dat sommige hiervan op in natuurlike wyse oorvieuel. (As jy byvoorbeeld filantropie, gemeenskap en vrygewigheid hoog ag, kan jy sê dat diens aan ander een van jou belangrikste waardes is.) Omkring die 10 waaroor jy sterk voel.
Solución de inteligencia artificial de Upstudy
Responder
Solución

¡Inicia sesión para desbloquear respuestas gratis!
Una plataforma de aprendizaje en la que confían millones de estudiantes y profesores reales.

Respondido por UpStudy AI y revisado por un tutor profesional
Mind Expander
In die geskiedenis het mense deur die eeue hul waardes en identiteite gedefinieer deur hul belewenisse en interaksies met ander. Denk aan die filosofie van die Grieke, wat individue aangemoedig het om hul innerlike self te verken en hul waardes te ontgin om 'n gelukkige en sinvolle lewe te lei. Hierdie ou wyse woorde is steeds relevant, want dit help ons om te verstaan hoe ons die wêreld waarneem en ons plek daarin vind. In die moderne wêreld is daar talle praktiese toepassings vir die definisie van jou waardes. Deur jou waardes helder te verstaan, kan jy beter besluite neem wat ooreenstem met jou doelwitte, of dit nou in jou loopbaan, verhoudings of persoonlike groei is. Wanneer jy die kernwaardes wat jou dryf, geïdentifiseer het, kan jy nie net jou eie lewensbesluite verbeter nie, maar ook die interaksies met diegene rondom jou verryk deur jou opregte self uit te druk.
